Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Jun 30 2022
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE RAAISEL VERDIEP • Derick en Nádine swyg steeds oor die stand van hul verhouding, maar wat het alles sedert die beweerde verneukskandaal gebeur?

TOE VLOED MY OUERS VAT … • ’n Vrou van KwaZulu-Natal en haar verloofde vertel hoe hulle net kon toekyk toe drie modderstortings haar ouers in hul huis begrawe het

VRY NÁ DRIE JAAR • Sean, wat in huisarres was omdat hy drie mans wat hul lewe wou beëindig, help sterf het, vertel van die lyding wat dit hom en sy gesin besorg het

DIT WAS TOE RÉGTIG WAAR! • Toe sy aan Petra se swangerskapstonele in Legacy verfilm het, was Trix Vivier self swanger – nou het haar lewe en toneelspel ’n nuwe diepte gekry

GEEN SPORT TE HOOG • ’n Vorm van dwergisme is by hom gediagnoseer, maar Tyrell Davis laat dit nie in die pad van sy tiekdrome staan nie

AANHOUER WEN • Aftree? Nooit! Deon Fourie, die 35-jarige wat die Stormers se ster teen die Bulle was, kan die oudste speler ooit word wat die Boktrui die eerste keer oor sy kop trek – en vir hom het sy drome eindelik waar geword

SAKKE EN SAKKE VOL PILLE • Elani ly aan ’n outo-immuunsteuring wat haar tot haar donker slaapkamer beperk en vereis dat sy maandeliks meer as 400 pille moet drink – maar sy droom van beter dae

BOUDE NA DIE DOOD • Sy is dood nadat vloeibare silikoon in haar boude ingespuit is – nou is twee vroue van moord aangekla

IS TOUSTAAN VERBY? • Ons het raad oor als wat jy moet weet oor binnelandse sake se nuwe aanlyn besprekingstelsel vir afsprake

KERRIE TEEN DIE KOUE • Min maaltye kan kers vashou by heilsame kerries – met of sonder skop. Vandeesweek geniet ons koesterkos uit Indië

PAJAMA-PARTYTJIE • Bedtyd hoef nie vervelig te wees nie. Slaap gemaklik in hierdie seisoen se

JOU VEL SE PANTSER • Die buitelaag van jou vel is die pantser tussen jou liggaam en die elemente – dit is dus belangrik om dit te herstel en versorg

OP ’N KURWE • Belê in byderwetse dekor-items met sagte rondings

WANNEER ’N VRIENDSKAP ’N EMOSIONELE AFFAIR WORD • ’n Platoniese vriendskap kan in ’n emosionele affair ontwikkel, wat jou huwelik selfs meer skade as ’n fisieke affair kan aandoen. Hoe weet jy as dinge handuit ruk, en wat maak jy as jy besef jy is skuldig?

VRA VIR IRMA • Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekendmaak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaap-stad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.

3 DINGE OM TE WEET OOR SAAM HUIS KOOP

WEN R1 000 VIR BRAND-STOF! • Knyp jou geldsake? Hier is jou kans om die druk te verlig met ons kompetisie vir jou kar se petrolkoste

Char Carrie • Dié Kapenaar speel Suidooster se bekkige Angie

Elvis • Biografiese drama. Met Austin Butler, Olivia DeJonge en Tom Hanks. Regisseur: Baz Luhrmann. 16DTVG.

TiNo • Die ‘Kateriena Malherbe’-sanger gesels oor sy debuutalbum

TINO VERKLAP

Nuut op die rakke • ’n Liefdesverhaal met ’n verskil

’N UITTREKSEL

Op met die af-roltrap • As kind het sy in alles uitgeblink, maar sy het leeg gevoel, soos ’n marionet. Toe begin die onrus...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans