Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Kuier by Media 24 Ltd - Available

Kuier

Oct 12 2023
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, LIEWE KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

ONS LESERS vertel… • Dié mediese studente wag nie om graad te vang om ’n verskil te maak nie

STAP DEUR JOU STORMS • Jou geloof word nie getoets aan die begin of einde nie, maar in die middel

Wys swaarkry die deur • Swaarkry kom en gaan een of ander tyd verby ons almal, maar dis nie nodig om dit ’n permanente sitplek in jou huis te gee nie SAAMGESTEL DEUR EDNA ELLMAN

KANKER KRY MY NIE ONDER • Lizette de Kock was oortuig haar kankerdiagnose is ’n doodsvonnis. Vandag weet sy van beter en getuig sy hoe die Here deur engele oor haar pad te stuur, vir haar hoop gegee het

HOEKOM IS 'N MAMMOGRAM SO BELANGRIK?

Vinette SE LIEFDES • Vinette Ebrahim is een van die land se bekendste gesigte. In ’n pynlike en oop gesprek deel sy haar seer oor die skielike heengaan van haar lewensmaat, en dáái exit by die sepie ‘7de Laan’

LANG, SEER PAD NA ONS REËNBOOGBABA • Sy het 11 jaar lank gehunker na ’n kind. Toe raak sy depres- sief net ná haar baba se koms

DIE BESTE IN DIE WESTE • Sy het ’n kop én hart vir die wiskunde wat sy oordra aan haar leerders – en dít het aan haar ’n gesogte prys besorg

KUBERBOELIES KNAK JOU KIND • Met vrye toegang tot digitale devices word ál meer mense – en veral kinders – se lewens opsetlik aanlyn verwoes. Hoekom is cyberbullying so erg venynig?

HOE WEET EK MY KIND WORD AANLYN GEBOELIE?

WAT SÊ DIE SYFERS?

10 MANIERE OM KUBERAFKNOUERY VAS TE VAT

TEVREDE SOLI • Soli Philander het al die lewe deurkruis met al sy geite, en hy het vrede. Vrede met homself, sy kinders, sy eks en sy steedsblink toekoms

'SÓ BREI MENS TWEE BOKKE' • Dié twee onnies het die Bokke Kurt-Lee Arendse en Grant Williams geleer hoe om te ‘dummy’ en te ‘pass’

GESONDE TUIS-takeaways • Dis doodmaklik om jou gunsteling-takeaways op ’n gesonder manier sommer self by die huis te maak

SOMERSLIM • Kry jou klerekas reg vir die somer met dié slim wenke en truuks

SIT JOU BESTE VOETJIE VOOR • Somer is op pad en dít beteken dit is tyd vir gemaklike sandale en plakkies. Ons wys jou hoe jy nou al kan klaarspeel met onooglike voete en skurwe hakke

HULP UIT DIE KOMBUISKAS • Die pad van skurwe na seepgladde hakke lê dalk in jou kombuiskas.

VRA DR. PATRICIA • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

HOU OP TOB! • Dis meer as net ’n fronsie. Te veel wroeg kan baie sleg wees vir jou gesondheid. Hou dit só in toom

HOE KAN EK DIT STOPSIT?

LAAT HOU SÓ JOU KOS LANGER • Dis geldmors om kos wat bederf het weg te gooi, maar daar ís maniere om kos langer te laat hou en só jou rande te rek

DRIE BLINK PLANNE MET JOU KRUIE

VAN SMOUS TOT WENBOER • Van straatsmous tot rekord-oeste – dié landbouwerker se harde werk werp nou vrugte af

'N KOOKBOEK, TROOS & LIEFDE • Sy’t al vir Eminem, Justin Bieber en Bon Jovi gekook, en vir dié sjef sal ’n bunny chow, ’n heel vis en haar kookboek altyd simbole van heling bly

KOM ONS SPEEL! • Alwéér beurtkrag? Gryp die board games. Dit kan ’n gesin nader aan mekaar bring én is voordelig vir kinders, sê kenners

KIES DIE REGTE EEN

OOK OUERS KAN IETS LEER

ALS OOR DIE BENE EN GEWRIGTE IN JOU LYF •...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans