Bak, braai, piekniek en vakansiekos -- die sewende uitgawe van Landbou Boerekos is propvol resep-inspirasie vir die somer. Met meer as 150 smullekker beproefde resepte is daar iets vir elke smaak en begroting.
Landbouweekblad
IN ’N BLIK
DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
SYFERS
Veldbrande se verwoesting lê diep
Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com
PIET ADVOKAAT WOU WATER HÊ! • Uit: Landbouweekblad, 24 Oktober 1972
VLEISBEDRYF SIEN ROOI
TRANSNET-STAKING DWING UITVOERDERS OP HUL KNIEË
Winsgewendheid swaai die skaal na soja
LITS-SA gee sy eerste tree
Lentehitte vang boere onkant
SA NIE GERAAK DEUR ORKAAN IAN SE OORSAKE
Droë provinsies oorgehaal vir nuwe sprinkaanseisoen
ARMER VERBRUIKERS BESPAAR SELFS OP HOENDERVLEIS
Land Bank spartel onder skuld, uittog van werknemers
ONSTUIMIGE WÊRELDMARKTE LAAT VRAAG NA BOKHAAR TAAN
GATE VIR ’N ‘VALA’ GEVUL, MAAR GAAN DIT HOU?
Meld met Agri NW-toepassing probleme met jou selfoon aan
POLISIE SE VRAE OOR VUURWAPENS KRAP
PIONIER VAN OU WINGERD ONTVANG GESOGTE EERBETOON
Jordan en Kanonkop skitter in wêreld se voorste wynkompetisie
INTERNASIONALE LANDBOUNUUS
Só veroorsaak warm oseane rekordstorms
NUUS UIT AFRIKA
Terminale siekte: Is daar nog tyd om te beplan? • Om met ’n terminale siekte gediagnoseer te word, is nie net emosioneel moeilik nie. Daar is ook kommer oor finansiële aspekte.
Winsmarges in intensiewe veebedrywe bly onder druk • Die intensiewe Suid-Afrikaanse veebedrywe benut die jongste tegnologie en die beste teelmateriaal vir beter produktiwiteit. Gevolglik ding hulle op gelyke voet mee met hul internasionale mededingers.
KOMMODITEIT
GEHALTE VAN PLAASLIKE AMANDELS TROEF VSA PRODUK
EUROPESE KOUE IS VALSKODLINGMOT SE BAAS
VOLGEHOUE BEWARINGSPOGINGS VIR AASVOËLS LEI TOT SUKSES
Donkies is eie aan Afrika
Organiese ideale herbekyk ná Sri Lanka-fiasko • Sri Lanka se verbod op landbouchemiese produkte het klaaglik misluk, en kon nie dié eilandstaat se ekonomiese en politieke ineenstorting voorkom nie. Wat dit wel kon regkry, is om die debat tussen die voor- en teenstanders van organiese produksie aan te vuur.
Die 80-20-beginsel • Private grondbesit was ’n troefkaart wat nooit op die Zimbabwe-speltafel beland het nie. Keer dat dit nie met Suid-Afrika se landboumeesterplan gebeur nie . . .
TWEE TREE VORENTOE, EEN TREE TERUG • Snelle vooruitgang is die afgelope twee dekades gemaak om kommunale wolboere se inkomste te verhoog en hulle te betrek by die kommersiële hoofstroom. Die onttrekking aan staatshulp staan egter op die lewensaar van verdere noodsaaklike vooruitgang.
Klein-Karoo ‘haal weer asem’ • Ná vyf jaar het die reëndruppels eindelik begin val, maar nou staan boere by ’n ander kruispad.
Motiveer ego of wins per hektaar jou? • Daar is net een ding wat jou op jou plaas gaan hou – finansiële dissipline.
BO BLINK, ONDER ’N EWIGE BOER • Plat op sy maag het die sieklike, arm boerseun – toe spoorwegwerker – in die Namibwoestyn gaan lê en byna ’n hartaanval gekry toe diamante helder in die maanlig blink. Hierdie groot geluk het die nodige kapitaal verskaf waarop Dordabis se Krafft-familie sy boerdery gebou het wat vandag nog ’n helder lig in die Namibiese boerderysektor is.
Tussen die invoerduiwel en die insetmark • Die taai tyd vir melkboere wil net nie wyk nie, en ’n mens moet diep delf om by die silwer rand van die onweerswolke – die reusepotensiaal van uitvoergeleenthede – uit te kom. Is die politieke wil daar om dit ’n werklikheid te maak? Of is dit nou die regte tyd vir talle melkboere om dié boerderyvertakking te...